Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening
Pastoor George van Schalkwyk - Moenie net halfpad gaan nie - 3 November 2019 (Aand)

Pastoor George van Schalkwyk - Moenie net halfpad gaan nie - 3 November 2019 (Aand)

November 4, 2019

Pastoor George bemoedig ons vanuit die Woord dat ons nie ons pad saam met die Here halfpad moet stop nie - maar dat ons enduit moet volhard!

Pastoor George van Schalkwyk - Jou storie eindig nie hier nie - 3 November 2019 (Oggend)

Pastoor George van Schalkwyk - Jou storie eindig nie hier nie - 3 November 2019 (Oggend)

November 4, 2019

Deur na verskillende Bybelkarakters se stories te kyk, leer Pastoor George vanoggend die gemeente dat die Here ons nie afskryf na 'n mislukking nie.

Eben Vorster - Kind van God, gryp in & floreer - 27 Oktober 2019 (Aand)

Eben Vorster - Kind van God, gryp in & floreer - 27 Oktober 2019 (Aand)

October 28, 2019

Eben bedien vanuit die verhaal van Jaïrus, en die vrou wat 12 jaar aan bloedvloeiing gely het, hierdie boodskap wat ons leer hoe om onsself te posisioneer vir 'n wonderwerk vanuit die hand van die Here.

Pastoor Jacques Pienaar - Word weer gevul - 27 Oktober 2019

Pastoor Jacques Pienaar - Word weer gevul - 27 Oktober 2019

October 27, 2019

Pastoor Jacques lewer aan ons 'n profetiese woord waarin hy ons aanmoedig om die Here te soek en weer gevul te word tot oorlopens toe.

Eben Vorster - ‘n Paar buns en ‘n blikkie Pilchards - 20 Oktober 2019 (Aand)

Eben Vorster - ‘n Paar buns en ‘n blikkie Pilchards - 20 Oktober 2019 (Aand)

October 21, 2019

Vanuit die verhaal van die vermeerdering van die vyf broodjies en twee vissies, leer Eben die gemeente oor hoe om die seën van die Here te ervaar en ook ander daarmee te seën.

Pastoor Johan Roode - Floreer en wees geseënd - 20 Oktober 2019 (Oggend)

Pastoor Johan Roode - Floreer en wees geseënd - 20 Oktober 2019 (Oggend)

October 21, 2019

Pastoor Roode leer ons hoe om te floreer op grond van die Woord van die Here.

Pastoor George van Schalkwyk - Die vreugde van gee - 13 Oktober 2019

Pastoor George van Schalkwyk - Die vreugde van gee - 13 Oktober 2019

October 15, 2019

Het jy al ooit gewonder oor die gee van tiende, en hoe ons die Here vereer vanuit die eerste en beste van ons hulpbronne?  Luister gerus na vanoggend se boodskap en leer hoe om die Here te eer met jou finansies.

Pastoor Johan Roode - Laat dit met my gaan volgens u woord - 13 Oktober 2019

Pastoor Johan Roode - Laat dit met my gaan volgens u woord - 13 Oktober 2019

October 15, 2019

In hierdie boodskap leer Pastoor Roode ons meer oor wat dit beteken om ons vertroue op die Here se beloftes te sit.

Pastoor Bossie Bosman - Kies reg! - 29 September 2019

Pastoor Bossie Bosman - Kies reg! - 29 September 2019

October 3, 2019

Vanuit Romeine leer Pastoor Bossie ons wat die geheim is tot 'n lewe van oorwinning.

Pastoor Johan Roode - Dawid en sy Psalms - 22 September 2019

Pastoor Johan Roode - Dawid en sy Psalms - 22 September 2019

October 3, 2019

Pastoor Roode leer ons vanuit die Psalms dat ons leefstyl een moet wees van afhanklikheid op die Here, wat dan lei tot spontane en oorvloedige eer en dankbaarheid teenoor Hom.